Artists
Album Info
Release Date: 2006Label: Castle
Lewendige opname by die Universiteit van Pretoria met:Corné Dannhauser
Lisa Joubert
Johan Rautenbach
Juan Oosthuizen
Vinnie Henrico
Jaconell Vey
en
Amanda Strydom
Faith Kekana
Stella Khumalo
Wess-Lee
Bonusmateriaal:
STEF BOS GESELS
'n Intieme gesprek waarin Stef Bos uitwei oor sy liefde vir teater en taal.
MAN VAN DIE MIDDEL
Casper de Vries stel ons voor aan Stef Bos se kollegas en vertel meer oor Stef se verhouding met Suis-Afrika.
℗ 2006 Suid-Afrika
©Witsand Trust